|
|
I wrote u but i ddnt get any reply from u.How r u? Am the girl u met in Blantyre-Malawi at the internet cafe....i was givin u a compliment. Where r u now? I might b leavin for Jonhersburg on monday but i kno u r not there but one day i kno ill meet u again....Have fun |
|
|
|
HALLO JULLE TWEE. ONS GENIET JULLE WEDERVARINGE, PAS JULLE SELF OP EN GENIET DIT. JENINE ONS GENIET JOU STORIES EN FOTO,S.FERDI HET JY AL BAIE VIS GEVANG.LIEFDE GROETE PA EN MA |
|
|
|
Wat kan ek se Ferdi! Ek dink dis great wat jul doen. Wens ek het die 'guts' gehad om so iets te doen, maar ek geniet jul Journal vreeslik baie. Hoop dit gaan goed...? Lyk of jul dit gate uit geniet. Ek sal jul doen en late dop hou en gereeld n ou boodskapie stuur. |
|
|
|
Hallo julle,
Dit lyk regtig of julle dit baie geniet. Ferdi, jou meisie lyk baie oulik! Julle moet ons op hoogte hou. Geniet dit.
Estie |
|
|
|
Hallo... AMAZING!!! Geniet dit en moenie te veel rugbyballe uitdeel vir taxi geld nie, daai goed is kosbaar :-) Tot weder siens, Ewoudt |
|
|
|
Ons sit behoorlik hier by VC en 'ooee' en 'aaah' as ons jou journals lees en jou pics sien. Goeie werk meisie - ons beny jou. Jy gaan die ongelooflikste stories eendag vir jou kleinkinders kan vertel. x |
|
|
|
Hi nig! SOOO lekker om van jul trippie te lees! Baie opgewonde vir julle, geniet dit en keep us posted!: ) Groete vir Ferds, gesels gou weer, baaaie liefde Nicolene x |
|
|
|
My maters!!
O dit lyk ongelooflik!!
Hoop jul weet hoe lucky jul is.. amazing voorreg!
Mis jul alklaar
Lovies
xxxxx |
|
|
|
dit lyk soooo lekker.. ons is jaloers. ek pak sommer boetie se tas ook...
lief julle baie... |
|